Geroosterde pynappel met kruisementsuiker
Serves: Genoeg vir 4
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Instructions
• Verwerk 125 ml (½ k) witsuiker en 80 ml (1/3 k) kruisementblaartjies in ’n voedselverwerker tot liggroen en hou eenkant.
• Sny 1 pynappel in 8 dele en verf elke deel met 5 ml (1 t) gesmelte botter.
• Rooster die pynappelwiggies vir sowat 3-4 minute aan ’n kant en sit met ’n skeppie dubbeldikjogurt en die kruisementsuiker voor.

Rooi Rose
Lees Meer
Die lekkerste botterbroodjies (skons)
21/01/2025
5 vinnige visresepte vir aandete
20/01/2025