• Braai 1 perske, in skywe gesny, in 30 ml (2 e) botter en 30 ml (2 e) suiker en hou eenkant.Die beste toebroodjie
Instructions
• Rooster 4 snye plaasbrood en pak die volgende in lae op 2 van die snye: vars kruieblare, dun skyfies rooi ui en 2 skywe gaar ham per snytjie.
• Rond af met ’n skeppie soet mosterdsous.
• Verdeel die perskeskywe tussen die broodjies en sit die ander snytjie brood bo-op.
• Sit dadelik voor.