Blatjanghoendervlerkies
Serves: Genoeg vir 6
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- Die vlerkies is lekker taai en klewerig.
- 16 hoendervlerkies
- 250 ml (1 k) blatjang
- 2 knoffelhuisies, gekneus
- sout en gemaalde swartpeper
Instructions
- Meng die blatjang en knoffel. Meng die hoender deur en marineer vir 1 uur of oornag.
- Braai die vlerkies oor warm kole tot goudbruin en gaar. Geur na smaak.
Catherine Schenck
Lees Meer
Kaneelsouskluitjies
22/04/2024
Romerige gebakte botterskorsies
22/04/2024
Botterskorsie-en-lemoensop
22/04/2024