rooi rose se Hollywood-korrespondent, Margaret Gardiner, het in April 2016 met die aantreklike Ryan Reynolds gesels oor verhoudings en pa-wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Margaret: Hoe voel dit om ’n pa te wees?
Ryan: “Dis ongelooflik dat iets so algemeen soos kindergeboorte so ’n wonderlike gebeurtenis kan wees. Ek verstaan nou hoekom mense nie uitgepraat raak daaroor nie. Ek het altyd my oë gerol wanneer mense babafoto’s begin uithaal, maar nou stel ek regtig belang wanneer mense hul babas wys. Dis vir my lekker om pa van ’n dogtertjie te wees. Ek sal graag nog kinders wil hê. Dis vir my moeilik om nie by my gesin te wees nie. Dis eintlik aaklig. Ek probeer om hulle ’n prioriteit te maak wanneer ek werk.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.