Moet jy kort-kort ’n draaitjie loop?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }As jy meer as een keer in elke twee, drie uur moet urineer het jy moontlik ’n blaasinfeksie, dranginkontinensie of ’n siekte soos diabetes. Gaan spreek jou dokter.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Maar sekere kosse kan veral die sensitiewe blaas irriteer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hier is die agt dorslessers wat jy liefs moet vermy as jy sukkel met blaasinfeksie:
1. Kafeïen in alle vorms soos koffie en koeldranke met kafeïen
2. Alkohol
3. Nikotien in alle vorms – sigarette, sigare, rooklose sigarette, snuif, snuss
4. Gaskoeldrank
5. Kunsmatige versoeters
6. Sterk gekruide kosse soos kerries
7. Tee
8. Suiker en heuning, en dus soetgoed
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.