Die bekende Duitse skoen-handelsnaam, Birkenstock, is tans besig met ’n nuwe neiging om modieuse style met gemaklike sandale te kombineer. Die gespe-, kurk- en leersandale bied gemaklikheidvoordele en verseker dat jy die korrekte biokinetika vir jou voete gee.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die basis waarop die voet binne die sandaal rus, lyk soos die vorm wat jou voet nalaat wanneer jy dit van die sand sal lig. Dit gee waarlik die gevoel van kaalvoet loop. Jou voete, gewrigte en rug word beskerm en jou voet en bene word terselfdetyd geoefen wat ’n gesondheids voordeel is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Gaan kies jou gunsteling kleur en styl by www.birkenstock.com
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.