M-Net Movies Showcase, kanaal 107 op DStv, het vroeër die week die film Twister gewys ter herdenking van die oorlede Bill Paxton wat op 25 Februarie as gevolg van komplikasies met ’n operasie oorlede is.
Paxton het vir baie jare as akteur in Hollywood gewerk en boonop in hope flieks met groot name verskyn, onder meer Titanic, Aliens, Twister, Tombstone, True Lies, Apollo 13, U-571 en Vertical Limit. Paxton was ook ’n vervaardiger in die kenmerkende film Traveller en regisseur van Frailty en The Greatest Game Played.
Paxton het op 18 van Fort Worth in Texas na Hollywood verhuis en sy loopbaan as stel-pakker op Roger Corman se fliek Big Bad Mama begin. Nadat hy vir ’n tydjie in die departement gewerk het, het hy na New York getrek om drama te studeer. In 1980 is hy terug Los Angeles toe en daar het hy vir James Cameron ontmoet toe hy as stel-pakker op Galaxy of Terror, ’n sci-fi film met ’n klein begroting, gewerk het. Daarna het hy sy eerste rol in die gruwelfilms Mortuary en Night Warning gekry.
Nadat hy aandag getrek het in die John Hughes-komedie, Weird Science, het Paxton se optrede as die kleindorpse balju in Carl Franklin se One False Move sy opkoms as hoofrol gemerk. In 1998 het Roger Ebert Paxton aangehaal as sy beste keuse vir sy beurt as Hank Mitchell in Sam Raimi se A Simple Plan. Hy het boonop ook daardie jaar ’n Golden Globe-nominasie vir sy rol as Colonel John Paul Vann in HBO se A Bright Shining Lie ontvang.
Paxton was ook bekend as ’n gunsteling vir sy werk in flieks soos Near Dark, Boxing Helena, Street on Fire, The Dark Backward en Broken Lizard’s Klub Dread. Ander flieks sluit ook in Mighty Joe Young, Thunderbirds, Trespass, Indian Summer, The Evening Star, Pass the Ammo, Frank and Jesse, Navy Seals, Predator 2 en The Vagrant.
Paxton is boonop ook die eerste en enigste akteur om die wrak van die Titanic saam met James Cameron te besoek vir die dokumentêr Ghost of the Abyss. Hulle het vier keer twee en ’n half myl afgesak na die bodem van die Noord Atlantiese Oseaan.
Mag jy in vrede rus, Bill.
’n Video oor Bill Paxton:
Bill Paxton, Hollywood mainstay and actor in “Titanic,” “Twister” and “Big Love,” has died at age 61: https://t.co/esXjy8FCodpic.twitter.com/DoaNy5hh0g
— CBS News (@CBSNews) February 27, 2017
‘Storm Chaser’ regoor Oklahoma, Texas en Kansas het saamgekom om ’n virtuele herdenking en hulde aan Paxton te bring. CNN News en ABC News het onder andere hieroor getwiet:
Storm chasers and storm spotters came together to spell out a virtual tribute after Bill Paxton’s sudden passing https://t.co/UA2xuN3yT8 pic.twitter.com/6lbQe4lydz
— CNN (@CNN) February 27, 2017
Hundreds of storm chasers pay tribute to late actor Bill Paxton by spelling out his initials using GPS coordinates. https://t.co/8GrFGR0aKi pic.twitter.com/kRFp01HeWJ
— ABC News (@ABC) February 27, 2017
Hollywood Reporter het ’n video met Paxton se beste rolle deur die jare gedeel:
Remembering Bill Paxton: His best roles — Aliens, Apollo 13, Twister and Titanic and more. pic.twitter.com/cvR4VDRHJO
— Hollywood Reporter (@THR) February 27, 2017
Bekendes en aanhangers het op Twitter hul mooi boodskappe oor Paxton met die wêreld gedeel:
RIP Bill Paxton. You were a fantastic actor who did us Fort Worth boys proud. You will be missed.
— Richard Ray Rawlings (@RRRawlings) February 27, 2017
R.I.P 2 a great friend and incredible actor bill Paxton. You will be missed bro!??? pic.twitter.com/dnpFfvFtgv
— Mike Epps (@TheRealMikeEpps) February 27, 2017
#BillPaxton made everything he was in better, deeper and funnier with his big open heart and his world-class artistry. (1/2) pic.twitter.com/XGlobHEi5t
— Clark Gregg (@clarkgregg) February 26, 2017
The one and only Bill Paxton. Gone but never forgotten pic.twitter.com/J2eY11pS63
— Brett Dalton (@IMBrettDalton) February 26, 2017
Arnold Schwarzenegger remembers Bill Paxton. pic.twitter.com/UCAyLL7Alg
— Skinny Zach K (@ZachK94) February 26, 2017
RIP Bill Paxton. One of my all time favorites. So so tragic. My thoughts and prayers are with his family.
— Chris Evans (@ChrisEvans) February 26, 2017
Bill Paxton. A wonderful actor, a talented filmmaker, a sweet and genuine person. We’ve lost someone very special today.
— Leonard Maltin (@leonardmaltin) February 26, 2017
Nooooo. Bill Paxton is gone. Such a funny, talented, loving human. Louise & the children & family my ❤& support 2 u. #truelies pic.twitter.com/d4zleWdOrR
— Jamie Lee Curtis (@jamieleecurtis) February 26, 2017
Jennifer Aniston moes die trane terug hou toe sy voor die Oscars hulde bring aan Bill Praxton. ABC News het daaroor getwiet:
Jennifer Aniston remembers Bill Paxton, who passed away today at the age of 61 https://t.co/YN5vKbdGiW #Oscars pic.twitter.com/WnUsjygSse
— ABC News (@ABC) February 27, 2017