kategorieë: KosNagereg

Bill Granger se ryk piesang-karamelpoeding

Bill Granger se ryk piesang-karamelpoeding deur Vickie de Beer

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

6 porsies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestanddele:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • 150 g (1 k) koekmeel
  • 110 g (½ k) strooisuiker
  • 1 ml (¼ t) sout
  • 15 ml (1 e) bakpoeier
  • 1 groot ryp piesang, fyn gedruk
  • 200 ml (¾ k +1 e) melk<
  • 85 g (90 ml) botter, gesmelt
  • 1 eier, liggies geklits
  • 5 ml (1 t) vanieljegeursel

Sous:

  • 200 g (¾ k) Selati Muscovado (of sagte bruinsuiker)
  • 60 ml (¼ k) goue stroop
  • 250 ml (1 k) kookwater

Metode:

Voorverhit die oond tot 180 ºC. Smeer ’n ronde, oondvaste bak met ’n inhoudsmaat van 1,5 liter met botter of spuit met kleefwerende kossproei.

  1. Sif die meel, strooisuiker, sout en bakpoeier saam in ’n groot mengbak. Voeg die piesang, melk, botter, eier en vanielje by en meng goed. Giet die beslag in die oondvaste bak en hou eenkant.
  2. Verhit solank die bruinsuiker, goue stroop en ’n koppie kookwater oor matige hitte tot kookpunt.
  3. Giet die sous versigtig oor die agterkant van ’n eetlepel oor die beslag en bak vir 30 – 40 min. tot goudbruin. Haal die poeding uit die oond en sit voor met vla of vanieljeroomys.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.