Die bekende glanspaartjie Beyoncé en Jay Z en hul dogter Blue Ivy Carter het heel voor gesit tydens dié wedstryd. Die vyfjarige, wat binnekort ousus van ’n tweeling gaan word, het soos altyd stylvol gelyk in ’n lemmetjiegroen rok, denimbaadjie en tekkies. Hoe dan anders? Haar stylikoon van ’n ma, Beyoncé, het self beeldskoon gelyk in ’n gedrukte, vloerlengte kimino, geskeurde jeans en ’n lospassende t-hemp wat gemaklik oor haar bababoepie hang.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Jay, wat op kere lekker vir die kameras geglimlag het, was heel gemaklik in ’n hoodie en ’n donker denim.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dié familie het baie aandag getrek en almal van hulle het dolgelukkig gelyk! Jay Z het later foto’s van hulle uitstappie na die NBA All-Stars getwiet:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Blue Ivy het ook kans gekry om vir Pierre The Pelican, die New Orleans Pelicans se gelukbringer, te ontmoet:
Die “All of Me”-sanger John Legend, sy pragtige vrou Chrissy Teigen en hul fraai dogtertjie Luna het ook basketbal gaan kyk. John en klein Luna, met ’n paar oorfone en ’n oulike truitjie, het ’n kosbare pa-en-dogter oomblik gedeel:
Die Fault in Our Stars-hartebreker Ansel Elgort:
Die TV-persoonlikheid Nick Cannon
All the moods your momma go through when watching her stories!! ?
A post shared by LORD NCREDIBLE ALMIGHTY ?IkeT? (@nickcannon) on
Die Amerikaanse akteur Michael B Jordan
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.