Foto: Facebook @beyonce
Die popsangeres Beyoncé het, na meer as ’n maand se mediastilte, vanoggend groot geraas op sosiale media veroorsaak. Sy het op Instagram haar maandoue tweelingbaba’s en hul name onthul in ’n geblomde foto soos dié van die foto waarin sy haar swangerskap aangekondig het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die klein seuntjie se naam is Sir en sy sussie s’n is Rumi.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Daar is sprake dat Koningin Bey, soos haar aanhangers haar noem, en haar man, Jay Z, hul kinders se name as amptelike handelsname geregistreer het – nes hul gemaak het met hul eie name. Hierdie name is redelik ongewoon: Sir is ’n manstitel, en Rumi is glo ’n gewilde Japanese babanaam, maar ook dié van die 13de-eeuse Persiese digter.
Die babatjies, wat in middel-Junie 2017 gebore is, gaan dalk die babas wees met die meeste “likes” op Instagram. Die aankondigingsfoto van Beyoncé se swangerskap het meer as 11 miljoen “likes” gekry en was vir weke die mees populêre beeld aanlyn. Hoeveel “likes” hierdie foto van Rumi en Sir Carter gaan kry, weet ons nie … maar tel self.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.