Tradisioneel is herfs die seisoen van konfytmaak en bottelering, sodat somerprodukte bewaar kan word om die wintermaande op te kikker.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Van ons gunstelingkonfyte word met steenvrugte gemaak – wie kan perske- of pruimkonfyt, in terte gebak of ‘n warm skons op ‘n koue wintermiddag weerstaan? Steenvrugte is egter van die veelsydigste vrugte; en konfyte en jellies is net een goeie manier om dit te bewaar. Perskes is byvoorbeeld ook die heldebestanddeel in ‘geurbom’-speserye soos blatjang en achar; en pruime is die sterre van taai braai- of Asiatiese-styl doopsouse, marinades en glasure.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Jy hoef egter nie ’n vasbyter vir tradisie te wees om die vreugde van steenvrugte tot die volgende somer te laat hou nie. Daar is baie kontemporêre metodes en gebruike wat jou familie en vriende sal betower.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Om jou op ‘n geïnspireerde weg te kry, is hier twee steenvrugresepte wat deur Juicy Delicious aangebied word en geskep is deur Saadiyah Hendricks, resepontwikkelaar en kosinhoudskepper by Sadie’s Bubble of Yum.
Volg @juicydelicioussa op Instagram of besoek www.juicydelicious.co.za
Lees ook: Geroosterde perske gazpacho
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.