1 Julle het in elke vertrek, veral die badkamer en slaapkamers, ’n spesifieke plek waar gasligte mag staan. Sulke plekke is gelyk, stewig en uit die pad van algemene gewoel, soos wanneer iemand afdroog, aantrek of bed opmaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2 Gastoestelle staan so dat afdroogdoeke, handdoeke, beddegoed en gordyne nie in die vlammetjie kan inwaai nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3 Julle het reëlings oor wie gastoestelle mag aansteek en afdraai.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }4 Julle het ’n reël oor wie gastoestelle mag ronddra.
5 Jy het ’n brandkombers byderhand om vlamme te blus.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }6 Jy ken die tekens van monoksiedvergiftiging.
7 Daar is altyd iewers ’n venster oop, al is dit hoe koud.
8 As jy die vertrek verlaat, skakel jy die gaslig of -stoof af. Jy laat dit nooit sonder toesig aanbly nie.
9 Jy voer nie jou gasstoof se oondvloer met tinfoelie uit nie, want foelie kan ventilasie belemmer, wat kan veroorsaak dat dodelike koolstofmonoksied vorm.
10 Julle gastoerusting (tenks, stoof en kaggel inkluis) word elke jaar versien – en is al vanjaar versien.
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.