kategorieë: KosMaklik en vinnig

Beste gesmelte kaasbroodjies

Jy kan ook heerlike kaasbroodjies met die aartappelbrood maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  1. Meng 200 g gerasperde, beleë cheddar (omtrent 2 k) met 10 ml (2 t) Dijon-mosterd, 2 eiergele, 60 ml (¼ k) bier en 5 ml (1 t) koekmeel.
  2. Skakel die oondrooster aan.
  3. Sit 4 groot broodsnye op ’n bakplaat en bedek met die kaasmengsel.
  4. Sit die broodjies vir 5 minute onder die oondrooster tot die kaas gesmelt is. Hou mooi dop!
  5. Eet die warm kaasbroodjies saam met piekels en mosterd en yskoue bier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.