Basiese soet deeg 1 Meng die botter en suiker goed in ’n voedselverwerker. Voeg die eiers een vir een by terwyl die masjien aan is. Bessietert Voorverhit die oond tot 200 °C.Bessietert
Ingredients
Instructions
2 Voeg die meel by en meng tot dit net begin bymekaarkom. Keer op ’n skoon, meelbestrooide werkvlak uit.
3 Druk die deeg met jou hande bymekaar en vorm in ’n plat skyf.
4 Draai goed toe met kleefplastiek en laat vir 30 min. in die yskas rus. (Jy kan die deeg ook in die stadium vries.)
1 Meng die suiker, sout en mielieblom in ’n middelslagbak.
2 Voeg die res van die bestanddele by en meng deur. Laat staan eenkant.
3 Rol die deeg dun uit op ’n skoon, meelbestrooide werkvlak.
4 Voer ’n 27 cm-tertpan met die deeg uit. Prik die boom. Druk die res van die deeg bymekaar, rol weer uit en sny die deeg in stroke van 2 cm, lank genoeg om oor die pan te pas.
5 Skep die bessievulsel in die tertpan en pak die deegstroke in ’n weefpatroon op die tert. Smeer goed met eierglaseersel. 6 Bedek die buiterand van die tert met stroke foelie en bak vir 15 min. Haal die foelie af en bak vir nog 10-15 min. tot goudbruin.