kategorieë: Kos

Bessiejellies

Genoeg vir 6

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap
  • 30 ml (2 e) gelatienpoeier
  • 125 ml (½ k) strooi-suiker
  • 250 ml (1 k) frambose
  • dubbel dik jogurt vir die voorsitslag
  • hand vol kruisementblare

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Metode

  1. Gooi 60 ml (¼ k) van die tee oor die gelatien en laat staan vir 5 min. om te spons.
  2. Verhit die res van die tee en suiker in ’n pan oor matige hitte en roer tot die suiker opgelos is. Haal van die hitte af en meng die gelatien deur tot opgelos.
  3. Gooi in 4 x 250 ml (1 k) teekoppies en laat afkoel tot kamertemperatuur. Skep die frambose by die tee in die koppies. Bedek met kleefplastiek en laat stol in die yskas.
  4. Sit voor met skeppies jogurt en strooi kruisementblare oor.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.