Beskerm jouself en ander teen COVID-19 deur Zoë Salzwedel en Catherine Schenck. Hooffoto: iStock/Kira-Yan
Volg hierdie stappe en beskerm jouself en die mense om jou teen COVID-19. Onthou, as jy siek voel, isoleer jouself en spreek dadelik jou dokter.
Loer hier om uit te vind wat die verskil tussen griep, verkoue en die Corona-virus is.
Besoek ook hierdie webblad vir meer inligting oor dié virus in Suid-Afrika.

Beskerm jouself en ander teen COVID-19
Lees ook: Jy kan hierdie oefeninge by die huis doen om fiks te bly
Lees ook: Hou die kinders besig by die huis met hierdie aktiwiteite