Maak seker jy lyk fantasties op foto’s wat op Facebook, Instagram en Twitter gedeel word. Gebruik byvoorbeeld gesigpoeier op jou t-sone sodat jou gesig nie te veel op die foto blink nie. Ons deel nog 7 maklike wenke vir die regte kiekie
Hier is ’n paar bekendes se selfies wat jy as inspirasie kan gebruik:
Katryn Kruger
Melinda Bam
Rolene Strauss
Leandie du Randt
A photo posted by Leandie du Randt Bosch ? (@leandiedurandt) on