1 Bella Hadid se lewensverhaal inspireer Tag Heuer se #DontCrackUnderPressure-veldtog. Bella se droom was om by die Olimpiese Spele deel te neem vir perdry, maar sy is in 2012 met LYME-siekte (bosluiskoors) gediagnoseer en moes haar drome opsy sit. Kort daarna het haar modelloopbaan begin vlamvat en hoewel haar siekte ’n daaglikse struikelblok is, laat sy nie toe dat enigiets haar onderkry nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2 Bella behou haar fietse lyfie deur te boks wat goed aansluit by die hooffoto van Tag Heuer se veldtog waar sy met bokshandskoene afgeneem is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
3 Bella kan enige styl bemeester – soos Tag Heuer se wye reeks horlosies, wissel haar modestyl van sportief en militêr tot vroulik en elegant.
4 Bella is lief vir haar swart klere en sy het haarself oortref by die ambassadeur-bekendstelling in haar swart uitrusing waar sport en klassiek mekaar ontmoet. Haar oefentoppie en -broek word met ’n elegante haksoen afgerond om daardie ekstra lengte te skep.
5 Bella is self mal oor horlosies en het tydens die bekendstelling gesê dat dit ’n verstek-item saam met enige uitrusting is.
Bella se gunsteling Tag Heuer-horlosies is die swart Aquaracer en silwer link.
Bella het meer as 10 miljoen volgelinge op Instagram. Volg haar ook en kyk waarmeer hou sy haarself alles besig.
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.