Beleggingsfoute wat jy nooit moet maak nie deur Anet Schoeman
Die beste tyd om te begin belê is met jou heel eerste salaris. Die tweede beste tyd is vandag.
Anet gesels met Jeanette Marais, adjunk uitvoerende bestuurder by die Momentum Metropolitan Groep: www.momentum.co.za
Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis
As jy hierdie podsending geniet het, weet ons jy gaan sommer baie van ons ander podsendings hou! Klik hier om meer uit te vind.