kategorieë: Bekendes

Bekendes se kinders by die skool

Heinz en Alette-Johanni Winckler se seun Lian het vanjaar met skool begin. Heinz het dié foto (hooffoto) gedeel van die trotse ouers saam met Lian. “Eerste dag van Graad 1 vir ons oudste! Spesiaal!”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Lee-Ann Liebenberg en manlief Nicky van der Walt se klein Gia, wat die ewebeeld van haar beeldskone ma is, is ook skool toe. Liebenberg skryf op Twitter: “Gia begin Graad 1 vandag … bittersoet.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Foto: Instagram

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kylie en Jordan van der Westhuizen (Joost van der Westhuizen en Amor Vittone se kinders), is nie onbekend met die skoolbanke nie. Amor het wel hul eerste dag in onderskeidelik graad twee en drie op Facebook gedeel. Sy het ook alle ander kinders wat terug skool toe gaan of met skool begin, sterkte toegewens.

Foto: Facebook

John Smit het dié foto van sy seun, Tyron, op Twitter gedeel en grapperig bygevoeg dat die moeilikste deel van die eerste oggend was om vir die eerste keer in ses maande skoene aan klein Tyron se voete te kry!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Foto: Twitter

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

8 hours Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

13 hours Gelede

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

3 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

3 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.