Kurt Darren het vroeër vandag ’n foto van hom en Dunay van Heerden se jongste, Kade, op Twitter gedeel wat vandag 10 maande oud is. Sy sussie Kyrah is twee en net so kosbaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Sien ons onlangse onderhoud met Kurt Darren hier
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Angelique Gerber en Jacques Potgieter se seuntjie, Jacques Junior, sal binnekort 9 maande oud wees, maar hulle het reeds vir hom ’n eerste verjaardagpartytjie gehou omdat hulle nie in die land sal wees wanneer hy verjaar nie – sy pa, Jacques Sr., is ’n rugbyspeler in Japan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Rolanda Marais en Jozua Malherbe se dogtertjie, Charlotte, wat verlede jaar Desember (2016) gebore is, is net so fotogenies soos haar ma.
Sien ons artikel oor haar geboorte hier
Zetske van Pletzen en Altus Theart se seuntjie, Alexander, het ook ’n paar dae gelede 10 maande oud geword.
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Hierdie webwerf gebruik koekies.