Liezel van der Westhuizen, aanbieder en sosiale vlinder, lyk asemrowend in hierdie ment-denims.
Paige Denim Edgemont Ultra Skinny – Glass Silk Coating het ritssluiters op die voorste sakke en ’n glansende, leer-tipe laag. Hierdie "skinny jeans" het ’n glans wat die koppe sal laat draai!
Prys: R 3 500.00
Beskikbaar landswyd. Kontak [email protected] of bel 082 777 7194 om ’n afspraak te maak. Jy kan ook die Paige South Africa vertoonlokaal besoek: Wisbeach Str 29, Seepunt, Kaapstad.