Bekende kykNET-persoonlikheid en troubeplanner Aleit Swanepoel sterf
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
The Aleit Group het met ’n verklaring op sosiale media die hartseer nuus bevestig:
“Dit is met groot hartseer dat ons julle van die afsterwe van ons stigter, Aleit Swanepoel, verwittig. Aleit is in sy slaap oorlede, en hoewel daar geen verdere inligting op hierdie oomblik is nie, vra ons dat almal sy familie in jul gedagtes sal hou, terwyl hulle deur hierdie moeilike tyd gaan. Aleit was ‘n innoveerder, perfeksionis en kreatiewe genie wie se flambojante persoonlikheid en toewyding baie gemis sal word. Ons sal voortgaan om sy groot nalatenskap deur die Aleit-ondernemings en -entiteite te handhaaf en te koester.”
Hy word deur sy aangenome dogter, Kateline, oorleef en sal veral vir die kykNET-reeks Tyd Met Aleit onthou word.
Hooffoto: Instagram/@aleitswanepoel
Lees ook: rooi rose gesels met Melissa Myburgh van Dinge van ’n kind
Riaan Grobler, ’n geliefde radio-omroeper by Pretoria FM asook bekende skrywer en sanger, bewys weer…
Bestanddele 45 ml (3 e) olie 4 klein lamskenkels, die sening afgesny 2 wortels,…
Genoeg vir 6. Bestanddele Jy hoef nie die filo te weef nie, jy kan…
Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Hierdie webwerf gebruik koekies.