kategorieë: KosSomerkosWinterkos

Beetslaai met bokmelkkaas

Koop sommer klaargaar beetkwarte by Woolies of Checkers.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Genoeg vir 4

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

’n hand vol roket en bronkors (watercress) gemeng
400 g (1 pak) gaar beetkwarte in vinaigrette (by Woolies of Checkers of koop gebottelde beet)
2 x 100 g-rolletjies bokmelkkaas met swartpeper
1 middelslag- rooi ui, in fyn ringe gesny
30 ml (2 e) olyfolie
30 ml (2 e) balsemiekasyn + ekstra vir opdiening

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

1 Pak die roket en bronkors uit op ’n mooi opdienbord.
2 Sit die beet op die blare. Sny die bokmelkkaas in sirkeltjies en pak dit tussen die beet.
3 Pak die uieringe oor die slaai en sprinkel die olyfolie en balsemiekasyn oor.
4 Meng net voor ete deur en sit met ekstra balsemiekasyn voor.

Nog idees
Die beetslaai werk net so goed met fetakaas of bolletjies sygladde mozzarella.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Vickie de Beer

Onlangse plasings

Vinnige salmpasta

Genoeg vir 4. Bestanddele   500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…

13 hours Gelede

Hoe om jou hond se ore skoon te maak

Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…

14 hours Gelede

Gevulde soetrissieslaai

Bestanddele   3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…

15 hours Gelede

10 goed wat jy kan doen om slegte gewoontes hok te slaan

Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…

16 hours Gelede

Van speelskool na grootskool: 5 wenke

Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay   Om by die…

17 hours Gelede

Verleng die lewe van jou swembroek

Met die strandseisoen op ons, kyk ons na die moets en moenies om te verseker…

17 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.