Genoeg vir 500 ml
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Versap ’n ¼ rooi beet, geskil, en voeg daarby 100 g bevrore frambose, 100 g vars aarbeie, gesny, 100 g bevrore rooi bosbessies en 100 ml minerale water. Gooi ’n handjie vol ys en vars kruisementblare by.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Danksy die gesondheidsvoordele van beet is ’n beet-smoothie, net die ding om jou immuunstelsel ’n hupstoot te gee.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hier is nog ’n paar resepte vir lekker gladdejantjies:
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.