Genoeg vir 500 ml
Versap ’n ¼ rooi beet, geskil, en voeg daarby 100 g bevrore frambose, 100 g vars aarbeie, gesny, 100 g bevrore rooi bosbessies en 100 ml minerale water. Gooi ’n handjie vol ys en vars kruisementblare by.
Het jy geweet?
Danksy die gesondheidsvoordele van beet is ’n beet-smoothie, net die ding om jou immuunstelsel ’n hupstoot te gee.
Hier is nog ’n paar resepte vir lekker gladdejantjies: