kategorieë: KosSomerkos

Beet-, feta-en-okkerneut-slaai

Deur Rediscover Dairy

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bedien: 6-8 porsies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Porsiegrootte: 120 g

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Bestanddele

  • 5 middelslag-bete, gaar en in blokkies gesny (gekoopte gaar beet kan ook werk)
  • 100 g Deense fetakaas
  • 3 hande vol vars roketblare
  • 3 e okkerneute, gekap (pekanneute is ‘n goeie alternatief)

Suurlemoenvinaigrette

  • 125 ml (½ k) olyfolie
  • 50 ml suurlemoensap
  • skil van een suurlemoen, gerasper
  • 130 ml heuning
  • 5 ml (1 t) Dijon-mosterd (opsioneel)
  • sout en peper na smaak

Metode

  1. Klits bestanddele vir vinaigrette saam.
  2. Plaas roketblare in slaaibak of rangskik op opdienbord. Gooi bietjie vinaigrette oor en voeg blokkies beet en fetakaas by.
  3. Gooi meer vinaigrette oor en sprinkel gekapte okkerneute oor.
  4. As daar nog slaaisous oor is, hou dit in ‘n lugdigte houer in  yskas en verkoel vir maksimum van vier dae.

Lees ook: 11 maklike happies vir laer cholesterol

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

2 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

2 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

2 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

2 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

2 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.