2 middelslag-beetknolle, sag gekook en in kwarte gesny
5 ml (1 t) suiker
’n knypie sout
2 hande vol babaslaaiblaartjies
5 ml (1 t) pampoenpitte
5 ml (1 t) tamatie, in blokkies gesny
8 aspersiestingels
5 ml liquid shiraz (’n stroop gemaak van shiraz-wyn, beskikbaar by spesialiteitswinkels as deel van die YME Foods-reeks)
Vinaigrette:
7,5 ml (1½ t) okkerneutolie
5 ml (1 t) sjerrie-asyn
’n knypie sout ’n knypie witpeper
Instructions
1 Pak die beet op ’n dienbord. Sit die mozzarellaballetjies boop. Rangskik die res van die bestandele tussenin. 2 Meng al die bestanddele vir die vinaigrette en giet oor die slaai. Sprinkel laastens met die liquid shiraz.