Beesvleisfrikkadel

Deur Vickie de Beer. Foto’s deur lee schwagele www.crphotographic co.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 2 kg beesvleis, soos sirloin of rump, senings verwyder\
  • 2 t (10 ml) sout
  • 4 t (20 ml) fyngekapte groen brandrissie
  • 4 t (20 ml) fyngekapte knoffel
  • 4 t (20 ml) Dijonmosterd
  • 1 e (15 ml) botter
  • 1 e (15 ml) olyfolie
  • 2 wiele (300 g) blou camembert, in 1 cm-sirkels gesny (of kaas van jou keuse)

Metode:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Sit die vleis, sout, brandrissie, knoffel en mosterd in ’n voedselverwerker. Stel die masjien op die polsaksie en verwerk tot ’n growwe maalvleis – moenie te lank verwerk nie.
  2. Haal uit en maak 8 frikkadelle van 200 g elk. Laat rus vir 20 min. by kamertemperatuur.
  3. Verhit die oond tot 180 ˚C.
  4. Verhit die botter en olie in ’n oondvaste braaipan oor matige hitte.
  5. Braai die frikkadelle vir sowat 3 min. aan elke kant of tot goudbruin.
  6. Sit ’n skyf camembert op elke frikkadel en bak vir 5-7 min. of tot die kaas gesmelt is. Haal uit en hou warm.

Maak hierdie broodrolletjies saam met die frikadelle vir heerlike burgers

Lees nog:

Gepiekelde botterskorsie

Patattjips

Beetblatjang

Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

11 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

12 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

16 hours Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.