Beenmurg-en-lensie-bredie. Deur Vickie de Beer. Foto’s deur Lee Schawagele van CRPhotographic.
Beenmurg-en-lensie-bredie
Genoeg vir 8
1 Verhit die olyfolie in ’n groot kastrol oor matige hitte. Braai die uie vir 5 min. daarin, of tot sag.Beenmurg-en-lensiebredie
Ingredients
Instructions
2 Voeg die knoffel, wortel en seldery by. Braai vir nog 5 min.
3 Voeg die speserye by en braai vir 2 min.
4 Voeg die tamaties, witwyn, hoenderaftreksel, heuning en lensies by.
5 Bring tot kookpunt, verlaag die hitte en laat prut vir 45 min. of totdat die lensies sag is. Geur met sout en swartpeper.
6 Verhit intussen die oond tot 200 °C. Sit die bene op ’n pan en bak vir 30 min. of tot goudbruin.
7 Haal die murg uit die bene en roer in die lensie-bredie in.
8 Sit die bredie met die oopgesnyde beentjies voor.
Lees nog:
Hoender-en-sampioen-bredie met sagte kluitjies