Gold Cosmetic Roll-CIT®
Hierdie Environ-instrument met die fyn naaldjies is ontwerp om jou vel beter te laat voel én lyk. Dis ontwerp om te gebruik op die dele van jou gesig wat ekstra spesiale versorging nodig het, soos die delikate vel rondom jou oë, neus en mond. Wanneer die instrument saam met Environ-produkte gebruik word verbeter dit die effektiwiteit van die produkte.
Hydrating Serum
‘n Luukse serum wat ‘n hoë konsentrasie hialuroonsuur bevat. Die vogverbindende eienskappe van hierdie spesiale molekule kan help om die voorkoms van dehidrasie te verbeter, en sal jou vel sigbaar gladder en voller laat lyk, met meer weerstand.
Besoek die Environ-webwerf vir meer inligting. Vir ander lieflike geskenk-idees van Environ, klik hier.
Jy kan dié feestyd hierdie Environ-geskenkstel ter waarde van R3 930 wen!
Om in te skryf, voltooi die onderstaande vorm.
Kompetisie sluit 18 Desember 2019.
Bepalings en voorwaardes geld.
[gravityform id=”503″ title=”true” description=”true”]