'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
• Maak seker jy het ’n kontaklys van noodpersoneel byderhand (dokters in jou area, die brandweerdiens, privaat-nooddiensvoorsieners, loodgieters en elektrisiëns) vir ingeval die owerhede nie vinnig genoeg kan reageer nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Maak seker jou huishulp het ’n noodtelefoon wat hy/sy kan gebruik en weet watter nommers om te skakel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Wanneer jy die SAPS of ander nooddienste skakel, maak seker dat jy ’n gedetailleerde beskrywing van die insident en volle adresbesonderhede byderhand het.
• Maak ook seker dat jou huis- of erfnommer duidelik sigbaar is en stel die owerhede in kennis wanneer ’n straatnaam nie duidelik aangedui word nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Maak gebruik van slimfoon-apps wat sleutelkontakte in kennis kan stel wanneer jy in ’n noodsituasie verkeer.
• Wees deel van ’n gemeenskapforum op sosiale media, waar inligting gedeel word oor moontlike kriminele aktiwiteite en ander gevare.
• Wees deel van ’n kitsboodskapgroep (soos op WhatsApp) in jou kompleks of area.
• Stoor jou bure se kontakbesonderhede op jou foon of skryf dit êrens neer. Maak seker jy weet watter voertuig hulle besit, sowel as wie veronderstel is om rondom hulle huis te wees en wie nie.
• Dring aan op streng reëls van jou kopleks se beheerliggaam wat vereis dat besoekers en kontrakteurs fyn gekeur en geïdentifiseer word.
• Dring ook daarop aan dat sekuriteitspersoneel goed opgelei is en deeglik is in die voltooiing van besoekersregisters.
Wat kan jy nog doen? Probeer om eers 08600 10111 as alternatief vir 10111 te skakel óf skakel 112 wanneer jy van jou selfoon af bel.
Besoek Virseker se webblad vir meer inligting.
Bron: Virseker
Al meer tieners en jong volwassenes erken hulle is eensaam. Waarop moet ouers bedag wees?
Genoeg vir 6. Bestanddele 15 ml (1 e) olyfolie 100 g repiesspek, in…
Ons het by Julie van Deventer van Stilbaai se Busy Lizzie tuinbouklub gaan kers opsteek.
Suid-Afrika se geliefde sake- en kuierprogram, ontbytSAKE, het op 7 April ’n kwarteeu op die…
Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom,…
Nadia Beukes, wat bekend vir haar veelsydige loopbaan as aktrise, stemkunstenaar en televisie-aanbieder is, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.