kategorieë: Funksie artikels

Bederf jouself met RomanzaKlub se liefdesverhale!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Word ’n lid van die RomanzaKlub teen R130,00 per maand en ontvang die volgende voordele:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • Ontvang twee Romanzas elke maand vir slegs R130,00
  • Bestel jou derde en vierde Romanza vir slegs R50,00 elk
  • Jy kry 50% afslag op alle SuperRomanza
  • Jy kry 30% afslag op alle LAPA-boeke (dit sluit Romanza, afgemerkte boeke of enige ander spesiale aanbiedinge uit). Hierdie bestellings kan telefonies geplaas word by 012 401 0700 of via e-pos by romanza@lapa.co.za
  • ’n RomanzaKlub-sak ter waarde van R50,00 word eksklusief aan nuwe lede gestuur.
  • Ons stuur maandeliks vir jou die RomanzaKlub-nuusbrief propvol inligting oor ons skrywers en hul verhale.
  • Nuwe aansoeke se aftrekorder sal die eerste van die volgende maand verhaal word, waarna die boeke versend sal word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Het jy geweet?

  • Wanneer jy ’n romanse lees, veroorsaak dit ’n chemiese reaksie in jou brein wat jou goed laat voel.
  • Dit verlig stres op ’n natuurlike manier.
  • Jy ervaar ‘n gevoel van emosionele versorging omdat die held die heldin se diepste behoeftes verstaan.
  • Lesers voel dat dit hulle insig in hul eie verhoudingsprobleme gee.
  • Dit dra by tot vroue se bemagtigingsproses omdat die heldin ‘n vrou in eie reg is.
  • Die jongste lesers is tieners en die oudstes is in hul 90’s.
  • Romanselesers is die mees belese lesers in die wêreld. Hulle is sterk, intelligente en kreatiewe vroue wat presies weet wat hulle wil hê.
  • Sielkundiges stem saam dat die romanseleser warm, vriendelik en sensueel is.
  • Daar is omtrent 2% mans wat romanses lees. Baie van hulle lees dit omdat hulle graag wil weet hoe vroue voel en dink.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

SLUIT VANDAG NOG AAN!

Jy kan aansluit vir:

2 boeke teen R130,00
3 boeke teen R180,00 of
4 boeke teen R230,00.

RomanzaKlub-pryse is onderhewig aan jaarlikse verhogings.

Gaan na https://lapa.co.za/romanzaklub of stuur ’n e-pos na leesromanzas@lapa.co.za om aan te sluit.

Lees ook: Hoe om ’n slaapdagboek te hou vir ’n beter nagrus

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.