kategorieë: Ontspanning

Bederf jouself hierdie Vrouemaand met spa-behandelings onder R 300

In Durban:

Bederf jou sintuie met ‘n wit jasmyn bederfpakket by Ambrosia Wellness spa in Westville.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bederf jouself en jou maat met spa-bederf van hoë gehalte soos ‘n luukse jasmynoliemassering en ‘n moddermasker-gesigbehandeling met hierdie White Jasmine Premium Pamper Pakket van Ambrosia Wellness Spa in Westville!

Vind meer hier uit.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

In Centurion:

‘n Ontspannende bederfpakket vir een by Chai Thai Spa in Centurion.

Moenie dat die stres jou onderkry nie, neem tyd vir jouself met onder andere ‘n vollyf-warmoliemassering, ‘n ontspannende kopvelmassering en ‘n  sinusdreinering-gesigmassering van Chai Thai Spa!

Vind meer hier uit.

In Kaapstad:

‘n 1-uur vollyfmassering en maaltydbewys vir een by Ilea Beauty and Laser in Crawford.

Bederf jouself met hierdie 1-uur vollyfmassering en maaltydbewys in Crawford van Ilea Beauty and Laser!

Vind meer hier uit.

In Kaapstad:

‘n 60-minute vollyfmassering vir een by Dan Ne La Beauty Spa in Century City.

Oorwin stres met ‘n 60-minute vollyfmassering van Dan Ne La Beauty Spa in Century City!

Vind meer hier uit.

In Kaapstad:

‘n 60 minute vollyfmassering vir een by Sassy Shekinah in Bellville.

Verlig seer, moeë spiere met ‘n 60 minute vollyfmassering vir 1 van Sassy Shekinah in Bellville!

Vind meer hier uit.

Lees ook: Kry weer woema in die winter

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

4 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

4 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

4 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

4 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

4 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.