Basiese pampoentert resep deur Vickie de Beer. Foto Michael Le Grange
Voorverhit die oond tot 180 °C. Spuit ’n 23 cm-koekpan met kleefwerende kossproei. Genoeg vir 6 Vermeerder die suiker tot 250 ml (1 k) en voeg 5 ml (1 t) vanieljegeursel by.Basiese pampoentert
Ingredients
Instructions
1 Room die botter en suiker saam. Klop die eiers een vir een by tot goed ingemeng.
2 Voeg die sout en bruismeel by en meng deur. Meng die pampoen goed deur. Skep in die koekpan en bak vir 45 min. tot goudbruin en gaar.
3 Sit voor met roketblare en parmesaankrulle bo-op.Soeter pampoentert
Sit voor met ’n lekker sous: Smelt 125 g botter, 125 ml (½ k) Ideal Milk en 60 ml suiker saam in ’n klein kastrolletjie. Kook vir 2 min. en gooi oor die warm tert sodra dit uit die oond kom.
Lees ook: Patattert