Basiese kragsoppe Deur: Vickie de Beer. Foto deur: Neil Corder
1 Voorverhit die oond tot 180 °C. 1 Verbruin die vleis in ’n groot sopkastrol met ’n inhoudsmaat van sowat 6 liter.Basiese kragsoppe
Ingredients
Instructions
Beesstertsop
2 Geur die vleis liggies met sout en verbruin aan alle kante in ’n oondpan in die oond saam met 125 ml (½ k) aftreksel.
3 Skep die vet af en sit die vleis in ’n 3 liter-sopkastrol. Voeg die res van die aftreksel, die sopmengsel en groente by. Gooi die water by. Jy hoef aanvanklik nie al die water by te voeg nie, sorg net dat die vleis en groente bedek is. Geur met sout en peper.
4 Sit die deksel op en laat prut stadig vir sowat 2-3 uur of tot die vleis van die bene afval. Roer die pietersielie net voor opdiening by. Geur weer met sout en peper indien nodig.
5 Jy kan die vleis bene en al opskep, of die bene uithaal - die meeste behoort redelik skoon te wees. Trek die vleis andersins met ’n vurk los.My ma se kragtige groentesop
2 Voeg al die groente en kruie, asook die tamatiepasta by.
3 Bedek met water en laat prut vir 3-4 uur.
4 Sit die vleis met die geurige, dik groente-aftreksel voor.