1 Voorverhit die oond tot 200 °C. Spuit ’n 18 cm x 10 cm-broodpan met kleefwerende kossproei en strooi rysmeel in, skud die oortollige meel uit.Basiese glutenvrye brood
Ingredients
Instructions
2 Sif die meel, sout, suiker en Xanthum gum saam in ’n mengbak. Roer die gis deur.
3 Meng die water en olie. Gooi by die meelmengsel en meng met ’n houtlepel tot ’n sagte deeg vorm. Skep in die pan en maak die bokant effens glad.
4 Bak vir 45 min. tot 1 uur tot goudbruin rondom. Indien die kante nie bruin is nie: Haal die brood uit die pan, sit op die oondrak en bak vir nog 10 min.
5 Laat heeltemal afkoel op ’n draadrak voor dit gesny word.