Deur Catherine Schenck. Hooffoto Twitter @CNN
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Barbie het net voor Internasionale Vrouedag (wat op Donderdag, 8 Maart 2018 gevier word) ’n nuwe reeks Barbies bekendgestel wat inspirerende vroue uit ons geskiedenis vereer. Die eerste drie is Frida Kahlo, Amelia Earhart en Katherine Johnson. Dit kom nadat Barbie besluit het om meer inspirerende vroue in hul reekse te gebruik sodat jong meisies aangemoedig kan word om groot te droom. Op Barbie se amptelike webblad noem hulle dat “Barbie toegewy is om lig te werp op bemagtigende rolmodelle van die verlede en die hede in ’n poging om meer meisies te inspireer.” Barbie het verder ook nog vroue bygevoeg by hul Shero-reeks, wat hedendaagse merkwaardige vroue vereer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Frida Kahlo, kunstenaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Amelia Earhart, vlugpioenier.
Katherine Johnson, NASA-wiskundige en fisikus.
Chloe Kim, sneeuplankryer.
Patty Jenkins, filmmaker.
Nicola Adams OBE, bokskampioen.
Ibtihaj Muhammad, skermer.
Bindi Irwin, natuurbewaarder.
Hui Ruoqi, vlugbalspeler.
Ashley Graham, model en liggaamsbeeld-aktivis.
Lees hier meer oor Ashley Graham se Barbie
Misty Copeland, ballerina.
Hélène Darroz, sjef.
Sara Gama, sokkerspeler.
Martyna Wojciechowska, joerlanis.
Gabby Douglas, gimnastiekkampioen.
Xiaotong Guan, aktrise en filantroop.
Ava Duvernay, regisseur.
Yuan Yuan Tan, ballerina.
Leyla Piedayesh, ontwerper en entrepreneur.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.