kategorieë: Ontspanning

Barbie se Ken kry ’n nuwe voorkoms

40 nuwe poppe, sewe liggaamstipes, 11 verskillende velskakerings en 28 nuwe haarstyle. Dit is die nuwe Barbie-reeks. Ken spog selfs met twee splinternuwe liggaamstipes: sterk gebou, maerder en die oorspronklike liggaamsbou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Wat dink jy van Ken se bolla?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ontmoet die span hier

Het jy geweet?

  • Die heel eerste Barbie-pop is in 1959 in New York bekendgestel
  • “Barbie” is vernoem na Ruth Handler (die skepper van Barbie) se kleindogter
  • Meer as 1 biljoen Barbie-poppe is al wêreldwyd verkoop
  • Barbie het in 2009 haar 50ste verjaarsdag gevier
  • Barbie se volle naam is Barbara Millicent Roberts
  • Barbie se kêrel, Ken, het sy verskyning vir die eerste keer in 1961 gemaak
  • Barbie het al meer as 40 troeteldiere gehad, insluitend honde, katte, perde, ’n pandabeertjie, ’n leeuwelpie en ’n sebra

“My whole philosophy of Barbie was that, through the doll, the little girl could be anything she wanted to be. Barbie always represented the fact that a woman has choices.”
Ruth Handler

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Wilhelm van der Walt oor sy rol in Skemergrond: ‘Ek is baie ambisieus en gedrewe soos hy’

Wilhelm van der Walt, wat die rol van Dirk Maritz in Skemergrond vertolk, het omtrent amok kom…

15 hours Gelede

Die verleidelikste sjokolade-en-amandel-vlegsel

Genoeg vir 1 vlegsel   Bestanddele   25 g vars gis of 10 g kitsgis…

16 hours Gelede

‘Op skou’: Dié nuwe werklikheidsreeks gaan jou by tye verwonderd, verstom en verbaas laat

kykNET het die vermoë om telkemale met ’n unieke dokumentêre realiteits-TV-reeks vorendag te kom wat…

17 hours Gelede

Kry jou vel gereed vir herfs

Wanneer dit kouer word, verander ons vel se behoeftes, veral ten opsigte van die vog…

19 hours Gelede

Allerlekkerste ‘sout’ Paasbolletjies

As jy eers hierdie Paasbolletjies geproe het, sal jy nooit weer gewone bolletjies koop nie.…

4 days Gelede

JY KAN konfyt kook

Ons wys jou hoe om in 3 maklike stappe rabarber, een van die lekkertes van die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.