40 nuwe poppe, sewe liggaamstipes, 11 verskillende velskakerings en 28 nuwe haarstyle. Dit is die nuwe Barbie-reeks. Ken spog selfs met twee splinternuwe liggaamstipes: sterk gebou, maerder en die oorspronklike liggaamsbou.
Wat dink jy van Ken se bolla?
Ontmoet die span hier
Het jy geweet?
- Die heel eerste Barbie-pop is in 1959 in New York bekendgestel
- “Barbie” is vernoem na Ruth Handler (die skepper van Barbie) se kleindogter
- Meer as 1 biljoen Barbie-poppe is al wêreldwyd verkoop
- Barbie het in 2009 haar 50ste verjaarsdag gevier
- Barbie se volle naam is Barbara Millicent Roberts
- Barbie se kêrel, Ken, het sy verskyning vir die eerste keer in 1961 gemaak
- Barbie het al meer as 40 troeteldiere gehad, insluitend honde, katte, perde, ’n pandabeertjie, ’n leeuwelpie en ’n sebra
“My whole philosophy of Barbie was that, through the doll, the little girl could be anything she wanted to be. Barbie always represented the fact that a woman has choices.”
Ruth Handler