www.charleneschreuderphoto.co.za
Roxy Burger en haar man, Neil Shraga, het die afgelope naweek groot nuus gedeel: Roxy is swanger met hul eerste bondeltjie vreugde!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Roxy, TV-aanbieder, blogger en 5FM-TV se YouTube-kanaalproduksieleier, gaan eersdaags nog ’n werkbeskrywing bykry: die van “Mamma.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Roxy en Neil is verskriklik opgewonde en ook “’n bietjie oorweldig” oor die goeie nuus. Sy is 15 weke swanger en kan nie wag om te sien hoe die babatjie lyk nie. Neil en Roxy weet nog nie of dit ’n seuntjie of ’n dogtertjie sal wees nie en sukkel op die oomblik om aan name te dink, want hulle weet dit gaan die babatjie sy of haar hele lewe bybly.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Roxy dink sy sal maklik ook ’n ma kan wees. Sy weet nie watter tipe mamma sy sal wees nie, behalwe dat sy haarself sal wees – en hopelik ’n goeie een daarby!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('“As soveel ander vroue dit kan doen, kan ek ook” sê sy.
Die babatjie word na verwagting vroeg-Januarie 2018 gebore en terwyl haar magie groei, sê Roxy al wat sy wil eet is “baie warm kos en enigiets sout.”
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.