Genoeg vir 6
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Slaai
500 g (±20) baba-aartappels, ongeskil
2 middelslag- pers uie, in ringe gesny
1 x 410 g-blik keker-ertjies, gedreineer en afgespoel
250 g (±14 groterige) kersietamaties, in kwarte gesny
125 ml (1/2 k) kasjoeneute, gerooster en ruweg gekap
2 groot wortels, in dun repies gesny
’n hand vol gekapte pietersielie of koljanderblare
sout en gemaalde swartpeper
Sous
30 ml (2 e) suurlemoensap
15 ml (1 e) olyfolie
15 ml (1 e) korrelmosterd
’n hand vol vars pietersielie, gekap
sout en gemaalde swartpeper
1 Kook die aartappels in kokende soutwater tot amper sag. Dreineer en sny middeldeur.
2 Meng die sousbestanddele en sit in die yskas.
3 Opdiening: Meng al die slaaibestandele en die helfte van die slaaisous in ’n slaaibak en sit in die yskas. Sit die res van die slaaisous afsonderlik voor.
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.