Voorverhit die oond tot 200 °C. 1 Sny die deeg op ’n skoon werk-vlak wat liggies met meel besprinkel is in reghoeke van 7 cm x 10 cm en sit op ’n groot bakplaat.Aspersietertjies
Ingredients
Instructions
2 Sny met die agterkant van ’n mes ’n ligte raampie met ’n breedte van 1 cm al om die reghoeke. Skep lepels vol van die vulsel in die middel van die reghoeke en druk effens plat. Verf die raampie met die geklitste eier.
3 Bak vir 10-13 min. tot goudkleurig en gepof.
4 Kook intussen die aspersies vir 3 min. in ’n kastrol half vol liggies gesoute, kokende water. Dreineer.
5 Haal die tertjies uit en pak die aspersies op die warm vulsel. Sit dadelik voor met vars kruisement en ertjiespruite.