Aspersies en preie oor die kole deur Vickie de Beer, bygestaan deur Inemarie Rabe. Foto: Lindy Kriek
Aspersies en preie oor die kole
Serves: 6
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- • 12-14 aspersies, gewas
- • 12-14 jong preie, gewas
- • 8 sosatiestokkies in water geweek
- • 60 g botter, gesmelt
- • gerasperde skil van 1 suurlemoen en die sap van ’n halwe suurlemoen
- • 1 knoffelhuisie, fyngekap
Instructions
1 Ryg 3 aspersies om die beurt met 3 preie op 2 sosatiestokkies op ’n slag.
2 Meng die botter, suurlemoenskil en -sap en knoffel in ’n bakkie.
3 Braai die aspersies en preie vir 5-7 min. oor indirekte hitte.
4 Smeer met die gesmelte botter.
Sit voor met die vis en enige oortollige gesmelte botter.
Catherine Schenck
Lees Meer
Maklike gemmerbier – sonder gis
19/12/2024
Vinnige salmpasta
18/12/2024