Voorverhit die oond tot 170 °C. Bloubessiepansous 1 Braai die ui in olyfolie tot sag, gooi die likeur by en kook af.Asemrowende varkrol met vinkel
Ingredients
Instructions
1 Laat lê die oop rol op ’n skoon werksvlak met die vel na onder.
2 Meng die vinkelsaad, marjolein, knoffel en olyfolie en vryf dit aan die binnekant van die rol.
3 Rol die vleis op en bind plek-plek met kombuistou vas. Sit die rol in ’n groot oondpan en rooster vir 2 uur. Haal uit, maak toe met foelie en laat rus vir 15 min.
4 Skakel die oondrooster aan en stel die oondrakkie op die laagste vlak.
5 Strooi Maldonsout oor die vel en sit die vleis vir 20-25 min. onder die rooster sodat die vel lekker krakerig kan bak. Hou fyn dop sodat die vleis nie brand nie. Haal uit en sny in skywe.
6 Sit met die bloubessiesous en groente voor.
2 Voeg die beesaftreksel, bloubessies, swartbessies en suurlemoensap by.
3 Kook vir 20 min. op lae hitte tot die sous dik word. Geur met sout en peper.
4 Roer die heuning en pansouse by en proe of die sous in balans is.
5 Voeg nog heuning by indien dit te suur is.