Arbour Café & Courtyard het saamgespan met Veuve Clicquot om vir jou ’n #ArbourDelicious-aand van vonkelwyn en kanapees te gee. Geniet ’n glas Veuve Clicquot geel-etiketreeks en ’n seleksie van ons kanapees van die nuwe spyskaart.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Daar is spesiale aanbiedinge wat spesifiek voorberei kan word vir ’n intieme aandete vir twee, of vir ’n groep van vier vriende.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Datum: 24 November 2017
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Tyd: 17h00 – 21h00
Plek: Arbour Café
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Dit kos R580 vir twee persone, en R1100 vir vier.
Vir besprekings, bel 011 788 4111 of stuur ’n e-pos aan info@arbourcafe.co.za.
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.