Aquafaba-meringues deur Vickie de Beer
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Aquafaba is die proteïenryke vloeistof wat verkry word nadat jy peulgroente soos bone en keker-ertjies lank gekook het. Nadat die bone gaar is, moet die water verder afgekook word tot dit so dik soos eierwitte is. Die water van geblikte peulgroente is ’n kortpadmanier om aquafaba te verkry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dié merkwaardige vloeistof reageer dieselfde as eierwitte as dit aanhoudend geklits word. Aanvanklik kan jy nie glo dat die vloeistof ooit stywepuntstadium sal bereik nie maar dit werk!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Aquafaba kan gebruik word om meringues, mayonnaise en selfs roomys en nougat te maak. Veral veganiste en mense met eierallergieë gebruik aquafaba.
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.