Appelrol deur Vickie de Beer
Toe ek klein was, was dié appelpoeding gereeld ons Sondagmiddagpoeding. My ma het geblikte appels gebruik, maar ek verkies die smaak van vars appels wat lekker gekaramelliseer het.
Voorverhit die oond tot 200° C. Smeer ’n reghoekige oondvaste bak met ’n inhoudsmaat van 2 liter deeglik met botter of spuit dit met kleefwerende kossproei.Appelrol
Ingredients
Instructions