Voorverhit die oond tot 180 °C. 1 Meng die meel en suiker. Vryf die botter met jou vingerpunte by die meel in tot dit soos fyn broodkrummels lyk. Karamelappels Appelkluitjiepoeding
Ingredients
Instructions
2 Meng die melk en vanielje en gooi by die meelmengsel. Verdeel die deeg in 6 ewe groot balle.
3 Smelt die botter en suiker saam oor matige hitte. Voeg die appels by en braai vir 5-10 min. tot gekaramelliseer, maar nie sag nie.
4 Skep die appels met die karamelsous in ’n ronde, oondvaste bak met ’n inhoudsmaat van 2 liter. Pak die deegballe bo-op en bak vir 40 min. of tot goudbruin en gaar. rr