Anneline Kriel het Maandagoggend, 14 Augustus 2017 ’n boodskap oor ’n positiewe liggaamsbeeld gedeel saam met ’n foto van haar in 1974 en een in 2017.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Haar boodskap het as volg gelees: “[M]ense het ’n gedagteprent van hoe ek op 19 gelyk het. Ek voel steeds dieselfde aan die binnekant. Jou gees verouder nie, maar al het my lyf verander voel ek gemaklik daarmee. Vir my is gesondheid die belangrikste ding, jy kan niks in die lewe daarsonder geniet nie.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die twee foto’s is geneem deur Bernard Jordaan (van Anneline as ’n 19-jarige) en deur sy dogter Misha Jordaan (van Anneline op 62).
Het jy ons artikel oor Anneline in die Junie-uitgawe van rooi rose gemis? Lees dit hier
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Egskeiding is nie die einde van die wêreld nie. Jy hoef nie te krepeer nie…
Ken jou wegsleepregte deur: Anet Schoeman. Om langs die pad gestrand te wees weens…
’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…
kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…
Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…
Deur Margaret Gardiner Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…
Hierdie webwerf gebruik koekies.